Compiled By Jeff Henderson from BibleDatabase Modules

Main Index: Afrikaans

 

Esther 10

[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10]

ESTHER 10:1 Daarna het koning Ahasvéros 'n belasting op die land en op die kuslande van die see gelę.
ESTHER 10:2 En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mórdegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?
ESTHER 10:3 Want die Jood Mórdegai was die tweede in rang onder koning Ahasvéros; en hy was groot by die Jode en 'n liefling by die menigte van sy broers, omdat hy die heil van sy volk gesoek en tot welsyn van sy hele nageslag gespreek het.

 

Created with BibleDatabase HTML Compiler

© 2002 Worship Loud, Inc.
www.worshiploud.com